Gewoonlik lees ons die drie kort gelykenisse in Markus 4:21-34 in isolasie en dan mis ons so bietjie die feit dat Jesus eintlik nog besig is om vir sy dissipels…
Die bekende Gelykenis van die Saaier kom met 'n groot uitdaging. Mens sou kon sê dat dit eerder die "Gelykenis van die grond" kon wees, omdat dit die verskillende grond…
As ons perspektief ingestel word op die Koninkryk dan gaan ons lewens vir die wêreld begin onderstebo lyk. Van die 24 gelykenisse in Matteus gaan 13 direk oor die Koninkryk…