Die Gelykenis van die Saaier
Die bekende Gelykenis van die Saaier kom met 'n groot uitdaging. Mens sou kon sê dat dit eerder die "Gelykenis van die grond" kon wees, omdat dit die verskillende grond is waar die saad val waarin die uitdaging van die gelykenis ontsluit word.