Gewoonlik lees ons die drie kort gelykenisse in Markus 4:21-34 in isolasie en dan mis ons so bietjie die feit dat Jesus eintlik nog besig is om vir sy dissipels…
Die bekende Gelykenis van die Saaier kom met 'n groot uitdaging. Mens sou kon sê dat dit eerder die "Gelykenis van die grond" kon wees, omdat dit die verskillende grond…
Jy het die titel reg gelees - die woordorde is nie omgeruil nie. Ons kan baie keer die Bybel lees met allerhande idees in ons kop en vir verskillende redes…
Waarteen kyk ons vas? Het ons dalk in die tye waarin ons lewe ons sin vir verwondering verloor? Ons sintuie, harte en gedagtes word so oorlaai en gebombardeer uit verskillende…
Op Bybelsondag het ons gesels oor die tweede Sola in ons reeks nl. Sola Scriptura. Ons lees uit Ps 119 en ontdek die Psalmdigter se navolgbare liefde vir die Woord,…