Sola Scriptura
Op Bybelsondag het ons gesels oor die tweede Sola in ons reeks nl. Sola Scriptura. Ons lees uit Ps 119 en ontdek die Psalmdigter se navolgbare liefde vir die Woord, maar ook hoedat die Woord ons nader bring aan die Here. Deur watter bril kyk jy? Kyk jy met 'n wêreld-bril na die Bybel of met 'n Bybel-bril na die wêreld...?