28th Apr 2024

Wie ore het moet luister

Preacher:
Series:
Passage: Markus 4:21-34

Gewoonlik lees ons die drie kort gelykenisse in Markus 4:21-34 in isolasie en dan mis ons so bietjie die feit dat Jesus eintlik nog besig is om vir sy dissipels en die groepie mense by Hom te vertel wat gebeur as hulle LUISTER.  Daarmee het Markus 'n baie belangrike boodskap vir sy eerste lesers daar in Rome, en vir ons...

Download Files Notes

Weskerk

FREE
VIEW