Die Ware Familie
Jesus se optrede maak sy familie bekommerd en hulle kom om Hom stil te maak. Maar in die proses wys Jesus nie net dat Hy die mag oor die bose het nie, maar Hy herdefinieer ook wie deel van God se familie is...
Topics:
Almag van God, Familie, God Regeer