Jesus se optrede maak sy familie bekommerd en hulle kom om Hom stil te maak. Maar in die proses wys Jesus nie net dat Hy die mag oor die bose…
Waar vind ons standvastigheid as dit voel of alles rondom ons chaos is? Of die golwe net hoër en geweldiger word en ons bootjie wil, wil omval... Daar is Een…