As ons perspektief ingestel word op die Koninkryk dan gaan ons lewens vir die wêreld begin onderstebo lyk. Van die 24 gelykenisse in Matteus gaan 13 direk oor die Koninkryk…
Ons nuwe 40 dae reeks skop vandag af. Die wêreld is behoorlik onderstebo. Die voel veral die laaste tyd erger. En boonop forseer die wêreld nog elke dag sy eie…