1st May 2022

Die Regte Koning is Bo

Preacher:
Series:
Passage: Matteus 11:28-30

In die tweede deel van ons 40 Dae Reeks begin ons sien watter kant is bo.  As ons onsself begin oriënteer teenoor die feit dat Jesus die Koning is wat bo staan dan kan ons perspektief ook begin regdraai i.t.v. die Koninkryk. Ons weet Jesus is die Koning, maar leef ons dit?  Matteus spandeer die eerste klomp hoofstukke van sy evangelie om vir sy lesers te bewys dat Jesus waarlik Die Koning is.  Wanneer ons hierdie bewyse van Matteus naspeur dan ontdek ons ook dat Hy sonder twyfel waarlik Koning is!  Dit is met daardie gesag dat Hy optree...

Download Files Notes

Weskerk

FREE
VIEW