30th May 2022

Ridders van ‘n Nuwe Orde

Preacher:
Passage: Lukas 10:25-37

Wat is die eerste beeld wat by jou opkom as jy die woord "Ridder" hoor?  In die fliek Kingdom of Heaven sien ons die kontras tussen die tipe ridder wat die hoofkarakter was teenoor die sg. ridders wat met kruise op hulle borse "vir God geveg" het.  Ons sien daardie selfde kontras in die Gelykenis van die Barmhartige Samaritaan, tussen die godsdienstige "ridders" van daardie tyd en die Samaritaan wat medelye aan sy naaste bewys het.  Daarmee saam kom 'n vraag van Jesus wat diep sny tot op die been van ons eie motiverings en waarvan die antwoord ons oproep om Ridders van 'n Nuwe Orde te wees in sy Koninkryk...

Download Files Notes

Weskerk

FREE
VIEW