Dieselfde Gees wat skep en onderhou en herskep, is dieselfde Gees wat uitgestort word oor God se Kerk op Pinkster Sondag.
Op Pinksterfees dink ons na oor die uitstorting van die Heilige Gees en ons onthou weer die effek wat dit gehad het op die dissipels. Dan lees ons hoedat die…
Ds. Cornel was Sondag in die hospitaal, maar kon intussen vir ons hierdie week se boodskap opneem sodat ons kan voortgaan met ons preekreeks oor die Brood van die Lewe.…
Die Pinksterfees soos wat die Jode dit gevier het in Jesus se tyd help ons om ons eie viering daarvan beter te verstaan. Dit help ons ook om meer prakties…
Ons nuwe preekreeks "Om die Brood van die Lewe te eet" skop vandag af. Ons tel die dae af na Pinkstersondag en ontdek hoe die fees in die Bybelse tyd…
Op Pinkstersondag vier ons die uitstorting van die Heilige Gees. Handelinge 2 vertel vir ons van hierdie groot gebeurtenis - die geluid van die stormwind en die vuur wat verdeel…
Op Pinksterfees herdenk ons die uitstorting van die Heilge Gees. Handelinge vertel egter vir ons van meer as een geleentheid waar die Gees oor mense uitgestort is. Dit help ons…
“Gewone Kerkmense” vergeet so bietjie van Liefde. 1 Kor 13:3 – “...maar ek het geen liefde nie, baat dit my niks.” Ons raak so gefokus op ons eie godsdienstige reëls…
“Gewone Kerkmense” moet voorgee dat als okay is. Ps 39:4 - 4Daar was ’n brandpyn in my, my smart het ’n vuur in my geword. Toe móés ek praat. Ons…
“Gewone Kerkmense” takseer graag ander op die baadjie. Joh 4:9 - 9Die Samaritaanse vrou sê toe vir Hom: “Hoe vra jy, wat ’n Jood is, vir my, ’n Samaritaanse vrou,…