Brood van die Lewe – Jesus, die Ewige Brood
Ons nuwe preekreeks "Om die Brood van die Lewe te eet" skop vandag af. Ons tel die dae af na Pinkstersondag en ontdek hoe die fees in die Bybelse tyd gevier is. Dit help ons so bietjie om op 'n meer praktiese manier te verstaan hoe ons die lewende brood kan eet.
Vandag kyk ons dan as inleiding na Jesus se uitspraak in Johannes 6 dat Hy die Brood van die Lewe is en wat dit vir ons beteken vir hoe ons in Hom moet glo en vir dit waarna ons strewe.
Onthou om hierdie week se Bybelstudie boekie af te laai: [KLIEK HIER]
Topics:
Brood, Ewige Lewe, Geloof, Jesus, Pinkster, Voorsiening