Markus vertel met opset twee verhale direk na mekaar - die kindertjies wat na Jesus toe gebring word, en die ryk jongman met sy vraag oor die ewige lewe. Die…
Ons nuwe preekreeks "Om die Brood van die Lewe te eet" skop vandag af. Ons tel die dae af na Pinkstersondag en ontdek hoe die fees in die Bybelse tyd…
Het jy al ooit gewonder hoe die hemel gaan werk? Hoe werk dit dat ons hier op aarde sterf en begrawe word of veras word en in die hemel 'n…
Soos die gemeente in Korinte, kan ons baie keer in ons koppe besig raak met 'n klomp "wat as" vrae oor geloof. In die wêreld waarin ons leef is dit…
Paulus wy die hele 15de hoofstuk van 1 Korintiërs daaraan om met die gemeente te praat oor die Opstanding van Jesus. Dit lyk asof hulle die pad so bietjie byster…
Dis Pinkstertyd en ons reeks het vanoggend afgeskop. Die Pinksterreeks se tema is "Die Heilige Gees, Tjoklits en Gewone Kerkmense". Ons wil graag méér as net "gewone" kerkmense wees en…