Met leë hande
Markus vertel met opset twee verhale direk na mekaar - die kindertjies wat na Jesus toe gebring word, en die ryk jongman met sy vraag oor die ewige lewe. Die kindertjies het niks om te bied nie, maar tog sê die Here ons moet soos kinders word om sy Koninkryk te ontvang. Die ryk jongman het alles om te bied, maar tog sê die Here hy kom nog iets kort... Wat is hier aan die gang?
Topics:
Ewige Lewe, Genade, Kindertjies, Koninkryk, Rykdom