Verhoudings vir God
Die Fariseërs vra (soos gewoonlik gedryf deur hulle eie selfsugtige begeertes) vir Jesus 'n vraag oor egskeiding. Die Here se antwoord ontbloot hulle intensies én hulle skynheiligheid. Maar Hy vat hulle ook terug na die skeppingsverhale toe en na sy oorspronklike bedoeling met die huwelik. Hoe lyk verhoudings wat God se liefde reflekteer?
Topics:
Egskeiding, Huwelik, Liefde, Skepping, verhoudings