Hand, voet en oog vir God
Jesus gesels nog met sy dissipels oor hulle geveg oor wie die belangrikste is. Jesus wys vir hulle wat dit beteken om nuttig te wees in God se Koninkryk en hoe totaal nutteloos en hopeloos dit is om die teenoorgestelde te soek...