15th Sep 2024 Wie is die belangrikste? Preacher: Cornel Viljoen Series: Markus Passage: Markus 9:30-40 Langs die pad hoor Jesus hoe sy dissipels onder mekaar begin stry oor wie van hulle die belangrikste is. Jesus wys vir hulle dat dinge in sy Koninkryk anders werk en stel Homself gelyk met die onbelangrikstes... Download Files Notes Topics: Dissipels, Eer, Glorie, Kinders, Koninkryk « Aan die voet van die berg voor God Hand, voet en oog vir God »