Aan die voet van die berg voor God
Aan die voet van die berg, ná Jesus se verheerliking op die berg, speel 'n ongelooflike toneel af. Jesus dryf nie net 'n onrein gees uit nie, maar Hy genees en herstel Hy 'n gesin in eer, EN leer vir al die toeskouers 'n lewensveranderende les oor geloof en aanbidding...
Topics:
Aanbidding, Geloof, Genees, Herstel, Wonderwerk