Aan die voet van die berg, ná Jesus se verheerliking op die berg, speel 'n ongelooflike toneel af. Jesus dryf nie net 'n onrein gees uit nie, maar Hy genees…
Wat beteken aanbidding vir jou? Aanbid jy nog die Here? Watter invloed het aanbidding (of die gebrek daaraan) op jou lewe? BELANGRIKE SKAKELS: 1. Vir dankoffers: https://weskerk.co.za/dankoffers-kollektes-en-snapscan/ of direk na…
Psalm 148 vertel vir ons dat daar nêrens 'n plek in die hele skepping is waar die Here nie geprys moet word nie. Daar is ook nêrens 'n skepsel, groot…