Ons sluit vandag ons reeks af oor 'Wat het ons nodig?' As mense het ons oor die algemeen 'n rede nodig om iets te doen voordat ons dit met enige…
Wat beteken aanbidding vir jou? Aanbid jy nog die Here? Watter invloed het aanbidding (of die gebrek daaraan) op jou lewe? BELANGRIKE SKAKELS: 1. Vir dankoffers: https://weskerk.co.za/dankoffers-kollektes-en-snapscan/ of direk na…
As daar een ding is wat ons in die afgelope jaar baie duidelik agtergekom het, is dit dat ons mekaar nodig het. Daar is dinge wat mens op allerhande maniere…
Ons gesels oor die vraag “Wat het ons nodig?” Die voor die hand liggende antwoord sou vir baie van ons wees dat ons Jesus nodig het, maar glo ons dit…
Hoe gereeld het jy al gehoor dat iemand vra: “In watse kerk is jy?” Dit is 'n vraag waarop ons natuurlik 'n baie maklike en vinnige antwoord kan hê, maar…