31st Jan 2021

In watse kerk is jy?

Preacher:
Passage: Efesiërs 1:3-14

Hoe gereeld het jy al gehoor dat iemand vra: “In watse kerk is jy?”  Dit is 'n vraag waarop ons natuurlik 'n baie maklike en vinnige antwoord kan hê, maar daar is eintlik baie meer in hierdie vraag opgesluit.  Wat beteken dit regtig?  Wat bedoel ons daarmee om te sê dat ons deel van 'n spesifieke kerk is?  En wat beteken dit in tye soos nou waar die kerk “toe” is?

BELANGRIKE SKAKELS:
1. Vir dankoffers: https://weskerk.co.za/dankoffers-kollektes-en-snapscan/ of direk na ons Snapscan: https://pos.snapscan.io/qr/_cCwlQFk

2. Vir Kategese:

Download Files Notes

Weskerk

FREE
VIEW