Oor die jare het die kerk in Suid-Afrika en reg oor die wêreld baie waarde begin heg aan wat ons het – ons geboue en fasiliteite, geld, mense, musiek instrumente…
Aan die einde van Jakobus se brief gee hy 'n paar opdragte rondom gebed. Ons moet egter versigtig wees en dit nie as bloot 'n wettisistiese voorskrif lysie lees nie. …
Hoe gereeld het jy al gehoor dat iemand vra: “In watse kerk is jy?” Dit is 'n vraag waarop ons natuurlik 'n baie maklike en vinnige antwoord kan hê, maar…
Hier is die tweede boodskap in ons Pinksterreeks aangebied deur Ds. Jaco Strydom. Die tweede kern gewoonte van gelowiges is "Reis lig".
Paulus skryf vir die gemeente in Korinte 'n brief. Dit is 'n noodsaaklike brief omdat daar groot moeilikheid is in die gemeente. Maar in plaas van om hulle uit te…