Die mensdom koppel tog so gou ons identiteit aan ons eie vermoëns en prestasies. So het die gemeente in Korinte ook gemaak. Paulus kom herinner hulle (en ons!) dat alles…
Verdeeldheid tussen mense veroorsaak hartseer en pyn. So bou ons mure - in onsself, tussen ons en vreemdelinge, selfs tussen Christene. Paulus spreek die Korinte aan oor die verdeeldheid tussen…
Paulus skryf vir die gemeente in Korinte 'n brief. Dit is 'n noodsaaklike brief omdat daar groot moeilikheid is in die gemeente. Maar in plaas van om hulle uit te…