Ons Identiteit: In Christus
Paulus skryf vir die gemeente in Korinte 'n brief. Dit is 'n noodsaaklike brief omdat daar groot moeilikheid is in die gemeente. Maar in plaas van om hulle uit te trap gebruik Paulus die inleiding van sy brief om hulle te herinner aan wie hulle is. Wie is jy...?
Topics:
Christus, Gemeente, Identiteit