Volhard soos die Wyse Manne
Die verhaal van die wyse manne wat Jesus kom besoek is aan ons so bekend. Ons kyk maklik vas in die deel van die geskenke. Maar as ons mooi kyk is dit ook 'n verhaal van volharding wat vir ons hier aan die begin van 'n nuwe jaar met al ons mooi voorneme uitdaag, maar ook help, om te volhard en aan te hou om na God te soek. Dalk moet ons meer intensioneel werk aan ons Geloofsvoornemens eerder as om dit maar net te laat verby gaan as deel van ons ander nuwejaarsvoornemens...
Topics:
Epifanie, Nuwe Jaar, Volharding