Ons Identiteit: Net uit Genade
Die mensdom koppel tog so gou ons identiteit aan ons eie vermoëns en prestasies. So het die gemeente in Korinte ook gemaak. Paulus kom herinner hulle (en ons!) dat alles net genade is. Wat ons is en wat ons het is alles net deur genade.
Topics:
Genade, Identiteit