Wat is Liefde?
Die wêreld druk op 'n konstante basis 'n baie aanloklike, maar verwronge, idee van wat liefde is in ons kele af. Ongelukkig begin ons dit soms glo en aanvaar as die norm. Die Bybelse definisie van liefde is eintlik die heel teenoorgestelde, en dit is waar ware geluk lê...
Topics:
Liefde, Selfopoffering, Ware Liefde