16th Feb 2020

Verhoudings: ‘n Veldgids vir Mense

Preacher:
Series:
Passage: Kolossense 3:1-17

As ons hoor dat ware liefde oor selfopoffering gaan, dan kan mens maklik wonder of dit moontlik is om dit reg te kry.  As ons na verhoudings rondom ons kyk dan sien ons baie voorbeelde waar daar TE veel van een ding in 'n verhouding is, juis omdat liefde nie maklik is nie. Te ernstig, te fisies, te besitlik ens.  Maar hoe lyk 'n perfekte liefdesverhouding dan?

Download Files Notes

Weskerk

FREE
VIEW