Hier is die vyfde en laaste boodskap in ons Pinksterreeks aangebied deur Ds. Jaco Strydom. Die vyfde kern gewoonte van gelowiges: "Gee om vir die wêreld ".
Hier is die vierde boodskap in ons Pinksterreeks aangebied deur Ds. Jaco Strydom. Die vierde kern gewoonte van gelowiges 'n moeilike een: "Wees goed vir jou vyande".
Hier is die derde boodskap in ons Pinksterreeks aangebied deur Ds. Jaco Strydom. Die derde kern gewoonte van gelowiges is "Leef in gemeenskap".
Hier is die tweede boodskap in ons Pinksterreeks aangebied deur Ds. Jaco Strydom. Die tweede kern gewoonte van gelowiges is "Reis lig".
Ons is bevoorreg om hierdie jaar ons Pinksterreeks saam met ander gemeentes te kan doen en om 'n spesiale gasspreker te kan hê wat dit vir ons aanbied. Ds. Jaco…