1st Jun 2020 Moeilikheid is ons besigheid – Deel 2 Preacher: Jaco Strydom Series: Pinkster 2020 Passage: Handelinge 2:43-47 Hier is die tweede boodskap in ons Pinksterreeks aangebied deur Ds. Jaco Strydom. Die tweede kern gewoonte van gelowiges is "Reis lig". Topics: Gemeente, Kerkwees, Laste, Pinkster, Reis « Moeilikheid is ons besigheid – Deel 1 Moeilikheid is ons besigheid – Deel 3 »