Moeilikheid is ons besigheid – Deel 1
Ons is bevoorreg om hierdie jaar ons Pinksterreeks saam met ander gemeentes te kan doen en om 'n spesiale gasspreker te kan hê wat dit vir ons aanbied. Ds. Jaco Strydom lei vir ons die dienste rondom die tema “Moeilikheid is ons besigheid”.
BELANGRIKE SKAKELS
- Die diens vir die Nasionale Biddag vir die genesing en beskerming van ons land en die wêreld se mense word 31 Mei om 18:30 hier uitgesaai: https://www.youtube.com/c/BybelMediaTV
- Vir dankoffers: https://weskerk.co.za/dankoffers-kollektes-en-snapscan/ of direk na ons Snapscan: https://pos.snapscan.io/qr/_cCwlQFk
- Vir hierdie week se Kategese: https://weskerk.co.za/kategese-31-mei-2020-jesus-en-die-vrou-by-die-put/
.
.
.
CREDITS:
Photos on Unsplash by:
1. J W available at https://unsplash.com/photos/Ju-ITc1Cc0w
Intro and outro music: "Maak my vry" by Retallianse on Bandcamp available at https://retalliansie.bandcamp.com/track/maak-my-vry
SONG:
- Afrikaans COVER of ‘Neem my lewe, laat dit, Heer’:
“Neem my lewe, laat dit, Heer” - From ‘Liedboek vir die Kerk’ Lied 308. Words: ‘Take my lief and let it be’ – Francis Havergal 1874; GBA Gerdener 1931; Attie van der Colf 1978. Melody: ‘VIENNA’ – Justin Knecht 1797.
Topics:
Gebed, Kerkwees, Moeilikheid, Pinkster