24th May 2020

Koning van die Heelal en van my

Preacher:
Series:
Passage: Kolossense 1:15-20

Ons is vinnig om te kan sê “Jesus is Koning”, maar bedoel ons dit? Glo ons dit regtig?  Leef ons op so manier dat dit sigbaar word Wie die Koning van ons lewens is? Of is daar dele van ons lewens wat ons nog vir onsself hou waar ons nog self koning wil wees? Kolossense 1:15-20 help ons om iets groots van Jesus se Heerskappy te ontdek.

BELANGRIKE SKAKELS:

  1. Cosmic Eye’-video waarna in die preek verwys word: https://www.youtube.com/watch?v=8Are9dDbW24
  2. Vir hierdie week se afkondigings: https://weskerk.co.za/afkondigings-24-mei-2020/
  3. Vir dankoffers: https://weskerk.co.za/dankoffers-kollektes-en-snapscan/ of direk na ons Snapscan: https://pos.snapscan.io/qr/_cCwlQFk
  4. Vir hierdie week se Kategese: http://weskerk.co.za/kategese-24-mei-2020-jesus-en-die-fariseers/

.
.
.

CREDITS:

Photos on Unsplash by:

  1. Josh Gordon available at https://unsplash.com/photos/ONxt3hLkvs0
  2. ActionVance available at https://unsplash.com/photos/t7EL2iG3jMc
  3. Andy Holmes available at https://unsplash.com/photos/LUpDjlJv4_c

Intro and outro music: "Maak my vry" by Retallianse on Bandcamp available at https://retalliansie.bandcamp.com/track/maak-my-vry

SONG:

1. Afrikaans COVER of ‘Ek wil die Here loof’:

Retief Burger – ‘Ek wil die Here loof’ from the 2010 release, ‘Luidkeels Oorgegee’ is the copyrighted property of it's owner(s). Original artist video: https://www.youtube.com/watch?v=QB0d4fIC-ig

“Ek wil die Here loof” - From ‘Liedboek vir die Kerk’ Lied 212. Words: Enine Niemand 1975; Attie van der Colf 1984/2001. Melody: Enine Niemand 1975. Retief Burger 2010, Merchant Music.

Download Files Notes

Weskerk

FREE
VIEW