In die troonsaal van God sien ons Wie is in beheer - Wie hou die geskiedenis en die toekoms in sy Regterhand vas. Maar ons sien ook Wie dit is…
Ons is vinnig om te kan sê “Jesus is Koning”, maar bedoel ons dit? Glo ons dit regtig? Leef ons op so manier dat dit sigbaar word Wie die Koning…
Hemelvaart 2020. Jesus se laaste woorde voordat Hy sterf openbaar vir ons so baie oor Wie Hy is en wat Hy kom doen het. Maar ons weet dat dit nie…
Waar vind ons standvastigheid as dit voel of alles rondom ons chaos is? Of die golwe net hoër en geweldiger word en ons bootjie wil, wil omval... Daar is Een…