Die Lam is Waardig
In die troonsaal van God sien ons Wie is in beheer - Wie hou die geskiedenis en die toekoms in sy Regterhand vas. Maar ons sien ook Wie dit is wat daardie plan tot uitvoering kan bring en waarom Hy waardig is om dit te kan doen.
Topics:
Jesus is Koning, Koningskap, Lam van God, Leeu van Juda