Psalm 97 wil ons oortuig dat God alleen Koning is. Ons dink na oor wat dit beteken. GOD is Koning... God IS Koning... God is KONING... wat beteken dit vir…
In die troonsaal van God sien ons Wie is in beheer - Wie hou die geskiedenis en die toekoms in sy Regterhand vas. Maar ons sien ook Wie dit is…
Jesus word gekruisig. God ons Koning wys Homself. Hy wys hoe ware mag lyk. Hy word die laagste van die laagste uit liefde vir jou.
Hierdie diens het onder die bome by ons Gemeentekamp plaasgevind. Ons gaan verder met Markus en lees van twee mense wat in totaal en al verskillende kringe beweeg het. Altwee…
PINKSTERREEKS 2024 - Ons het die fliek 'Risen' saam gekyk en dit help ons om Jesus se opstanding so bietjie uit verskillende perspektiewe te beskou en in die proses 'n…
Ons het gewoonlik sterk opinies oor mense wat bereid is/nie bereid is om hul hande vuil te maak nie. Dit het natuurlik, afhangende van die konteks, 'n verskeidenheid van betekenisse.…
Ons vier Palmsondag - die dag wat ons Jesus se intog in Jerusalem onthou. Natuurlik kom die beelde van Jesus op die rug van 'n donkie en die skare wat…
Die laaste Sondag voor Advent is tradisioneel "Christus is Koning"-Sondag. Ons vier Jesus as Koning van die konings. Ons lees oor sy Koningskap in Lukas op 'n verrassende plek -…