10th Apr 2022

In wie se parade marsjeer jy?

Preacher:
Series:
Passage: Lukas 19:28-40

Ons vier Palmsondag - die dag wat ons Jesus se intog in Jerusalem onthou.  Natuurlik kom die beelde van Jesus op die rug van 'n donkie en die skare wat palmtakke waai dadelik by ons op.  Maar hier is iets anders in Jerusalem aan die gang wat hierdie moment nog soveel groter en meer betekenisvol maak!

Download Files Notes

Weskerk

FREE
VIEW