17th Apr 2022

Die Beste is nog oppad!

Preacher:
Series:
Passage: Lukas 24:1-12

Die engele verskyn aan die vroue by die leë graf en herinner hulle aan die Here Jesus se woorde oor sy dood en opstanding.  Wanneer hulle onthou besef hulle die oorweldigende waarheid dat Jesus se woorde waar geword het en dat Hy leef! Dit verander hulle lewens en hulle word getuies van die Blye Boodskap.  Wanneer ons Paasfees vier word ons ook herinner, moet ons ook weer onthou: Jesus leef en ons storie eindig nie hier nie, die beste is nog oppad...

Download Files Notes

Weskerk

FREE
VIEW