Markus se evangelie lyk of dit stomp eindig. Jesus het opgestaan, maar wat nou? Dis juis die vraag waarmee hy ons elkeen los: wat maak jy met die feit dat…
Hierdie diens het onder die bome by ons Gemeentekamp plaasgevind. Ons gaan verder met Markus en lees van twee mense wat in totaal en al verskillende kringe beweeg het. Altwee…
In Eksodus 12 leer ons van die Pasgafees. Hier kry ons die opdrag van die bitter kruie wat Joodse gelowiges al vir eeue lank saam met die feesmaal gebruik. Dit…
Die engele verskyn aan die vroue by die leë graf en herinner hulle aan die Here Jesus se woorde oor sy dood en opstanding. Wanneer hulle onthou besef hulle die…
Die Heer het opgestaan, die Heer het waarlik opgestaan! Ons reeks oor "Die Huis van die Here" gaan voort en vandag op Paassondag kan ons weet dat dit nie in…
Die Heer het opgestaan! Die Heer het waarlik opgestaan! Die Opgestane Here Jesus verander lewens en verander ons perspektief. Omdat Hy leef het ons nog hoop!
Ons vier Heilige Donderdagaand en gebruik saam Nagmaal. Ons gaan kyk bietjie waar Paasfees vandaan kom en hoe dit ons verstaan van wat Jesus vir ons kom doen het net…
Dis Opstandingsondag! Dis die Goeie Nuus wat uitbreek en versprei soos 'n veldbrand! Hoe reageer ons op die Nuus dat Jesus opgestaan het? Ons het dit al soveel keer gehoor.…