4th Apr 2021

Die Huis van die Here is nie in ‘n graf nie

Preacher:
Passage: Matteus 28:1-10

Die Heer het opgestaan, die Heer het waarlik opgestaan! Ons reeks oor "Die Huis van die Here" gaan voort en vandag op Paassondag kan ons weet dat dit nie in 'n graf of 'n mausoleum is nie, want sy graf is leeg.  Die Opstanding het van die eerste moment af 'n ketting reaksie aan die gang gesit wat onkeerbaar is.  Dit het ALLES verander.  Maar wat beteken dit vir my en jou?

Download Files Notes

Weskerk

FREE
VIEW