Dit versprei soos ‘n veldbrand
Ons het die voorreg gehad om getuies te wees by die Belydenisaflegging van 11 van ons jongmense. Dit was 'n groot fees! Hierdie is die opname van gister se boodskap tydens daardie geleentheid. Kolossense 1:6 is GELAAI met waarheid oor wie ons is as Kerk en wat ons opdrag is. Kom luister saam as ons die vers uitpak en mag jy ook deelword van die veldbrand...
BELANGRIKE SKAKELS:
- Vir dankoffers: https://weskerk.co.za/dankoffers-kollektes-en-snapscan/ of direk na ons Snapscan: https://pos.snapscan.io/qr/_cCwlQFk
- Vir Kategese:
- Inskrywings: https://weskerk.co.za/jeug/inskrywings/
- Juniors: https://weskerk.co.za/jeug/juniors/
- Tieners: https://weskerk.co.za/jeug/seniors/