14th Mar 2021

Om genade te ontvang

Preacher:
Series:
Passage: Efesiërs 2:1-10

Paulus herinner die Efesiërs aan wie hulle was voordat hulle die Here Jesus leerken het sodat hulle goed kan besef wie hulle nou in Christus is.  So is dit met ons ook - ons was dood, maar nou lewe ons in Christus.  Ons moet egter nie vaskyk teen hierdie woorde wat ons al so gewoond geraak het om te hoor nie.  Die genade van die Here is GROOT.  Hoe maak ons om dit in die hande te kry...?

BELANGRIKE SKAKELS:

  1. Vir dankoffers: https://weskerk.co.za/dankoffers-kollektes-en-snapscan/ of direk na ons Snapscan: https://pos.snapscan.io/qr/_cCwlQFk
  2. Vir Kategese:

Download Files Notes

Weskerk

FREE
VIEW