Petrus is sekerlik die bekendste van Jesus se 12 dissipels. Vir verskeie redes. Maar een daarvan is dat hy, wat so seker was day hy dit nooit sou doen nie,…
'n Verlamde man wat vir alles in sy lewe afhanklik is van ander mense word deur sy vriende na Jesus toe gebring. Hy is opsoek na genesing, maar kry soveel…
Ons voeg so maklik en vinnig die woorde "...en vergewe asseblief al ons sonde. Amen" aan die einde van ons gebede. Maar bedoel ons dit nog regtig? Johannes beskryf so…
Paulus herinner die Efesiërs aan wie hulle was voordat hulle die Here Jesus leerken het sodat hulle goed kan besef wie hulle nou in Christus is. So is dit met…