3rd Mar 2024

Vriende en Vergifnis

Preacher:
Series:
Passage: Markus 2:1-12

'n Verlamde man wat vir alles in sy lewe afhanklik is van ander mense word deur sy vriende na Jesus toe gebring.  Hy is opsoek na genesing, maar kry soveel meer.  Vir mense wat so graag wil sien en glo kom gee Jesus die bewys dat Hy al die mag het.  Dit los ons met die vraag: wat GLO jy oor Jesus? En hoe gaan dit wat jy glo oor in aksie?

Download Files Notes

Weskerk

FREE
VIEW