10th Mar 2024

Jesus gesentreerd

Preacher:
Series:
Passage: Markus 2:13-22

Wat bepaal jou identiteit?  Hoe weet jy jy is 'n Christen?

Wanneer Jesus vir Levi (Matteus) die tollenaar roep om Hom te volg ontbloot Jesus nie net die heersende godsdienstige sisteme van sy tyd nie, maar wys Hy hoe sy koninkryk werk.  In 'n wêreld wat kriteria voorskryf vir die vorming van gemeenskappe en die fokus plaas op die mens se eie wilskrag en vermoë om daaraan te voldoen, kom wys Jesus 'n nuwe manier van lewe.  Hierdie manier is gesentreerd rondom Wie Hy is en wat Hy reeds gedoen het en Sy uitnodiging aan ons om deel te word daarvan... dit het verrykende gevolge vir ons Kerkwees en vir ons identiteit...

Download Files Notes

Weskerk

FREE
VIEW