17th Mar 2024 Here oor die Sabbat Preacher: Cornel Viljoen Series: Markus Passage: Markus 2:23-3:6 Hoe dink jy oor die Sabbat en die nakoming van die 4de Gebod? Die Fariseërs het hulle eie idees daaroor, en hulle daag die Here wat die Sabbat ingestel het uit wanneer Hy saam met sy dissipels deur die gesaaides loop... Download Files Notes Topics: Rus, Sabbat, Skepping, Wet « Jesus gesentreerd Aanraking en Aanstelling »