Die Fariseërs vra (soos gewoonlik gedryf deur hulle eie selfsugtige begeertes) vir Jesus 'n vraag oor egskeiding. Die Here se antwoord ontbloot hulle intensies én hulle skynheiligheid. Maar Hy vat…
Hoe dink jy oor die Sabbat en die nakoming van die 4de Gebod? Die Fariseërs het hulle eie idees daaroor, en hulle daag die Here wat die Sabbat ingestel het…
Ons draai die tyd terug tot aan die heel begin om te ontdek waarvoor ons geskep is. In Genesis maak God die mens en openbaar Hy in daardie skeppingsdaad ook…
Waarteen kyk ons vas? Het ons dalk in die tye waarin ons lewe ons sin vir verwondering verloor? Ons sintuie, harte en gedagtes word so oorlaai en gebombardeer uit verskillende…
Wanneer laas het jy Genesis 1 gelees? As ons bietjie dieper kyk kan ons nie anders nie as om te ontdek dat God soveel groter is as wat ons nog…