Die volk Israel moes in die woestyn baie gou gewoond raak aan 'n nuwe normaal. Maar die Here wou vir hulle wys dat dit Hy is wat hulle ook daar…
Die hare het behoorlik die afgelope tyd gewaai soos wat mense mekaar aan die kort hare beetkry en hare kloof... Dit is 'n simptoom van 'n groter probleem in die…
Jesus roep sy dissipels om "vissers van mense" te wees. Hierdie opdrag is ook ons opdrag. Hier by die roeping van die dissipels kry ons die gereedskap om hierdie taak…
Soos die Here vir Moses geroep het vir 'n spesifieke taak, roep Hy ook vir elkeen van ons. En soos Moses, reageer ons ook baie keer met twyfel wanneer die…
Psalm 124 is 'n lied vir al die eeue, wat elke mens in elke hoekie van die wêreld kan sing. Wat is op jou lysie van dinge in jou eie…
Markus vertel in hoofstuk 6 vir ons van twee feesmale. Een vind op die markplein plaas en een in die wildernis. Hy skryf vir mense wat lyding beleef en voel…
Jakob kry by Jabbokdrif 'n nuwe naam. Na sy worsteling met die Here verander Hy van aardskelm na aardsvader. Wie is jy? Wat sê jou naam oor jou? God het…
Ons het deur die jare al so gewoond geraak aan die idee van tyd wat aangedui word as “voor Christus” en “na Christus”. Dat Jesus se koms so groot impak…
Dit is interessant hoedat woorde verskillende betekenisse in verskillende omstandighede aanneem. So klink ons gebede ook anders afhangende van waar ons onsself op ons lewenspad bevind, en soms weet ons…
Saggeus se storie in Lukas 19 is een van daai lekker stories waar ons onsself behoorlik kan inleef. Maar as ons hard en eerlik na die storie kyk en vir…