30th Aug 2020

Die HERE roep my ook

Preacher:
Passage: Eksodus 3:1-4:17

Soos die Here vir Moses geroep het vir 'n spesifieke taak, roep Hy ook vir elkeen van ons. En soos Moses, reageer ons ook baie keer met twyfel wanneer die Here ons roep. Maar soos vir Moses het die Here ook vir ons die belofte van sy hulp en sy teenwoordigheid...

Laai die preek notas hier af en volg saam.

Download Files Notes Bulletin

Weskerk

FREE
VIEW