Visgerei vir Vissers van Mense
Jesus roep sy dissipels om "vissers van mense" te wees. Hierdie opdrag is ook ons opdrag. Hier by die roeping van die dissipels kry ons die gereedskap om hierdie taak beter uit te voer. Wat is in jou "viskas"?
Topics:
Dissipelskap, Gestuur, Missionêr, Roeping