Jesus kom in sy tuisdorp, Nasaret, aan en die mense wil niks met Hom te doen hê nie. As gevolg van dit wat hulle van Hom weet, of dink hulle…
Op daardie dag in Handelinge 2 is die Pinksterfees vervul. Alles wat ons van hierdie fees weet, van hoe dit van die Ou Testamentiese tye af gevier is kom hier…
Jesus kom kondig sy Visie en Missie en Roeping aan in Lukas 4. Het jy al daaraan gedink dat sy roeping ook ons roeping is? Wat is jou persoonlike visie…
Ons sluit vandag ons reeks af oor 'Wat het ons nodig?' As mense het ons oor die algemeen 'n rede nodig om iets te doen voordat ons dit met enige…
Jesus roep sy dissipels om "vissers van mense" te wees. Hierdie opdrag is ook ons opdrag. Hier by die roeping van die dissipels kry ons die gereedskap om hierdie taak…
Die laaste hoofstuk van Jona is 'n ongemaklike een. Die Here stel 'n paar vrae aan Jona wat hy sukkel om te antwoord en dit is vrae wat elkeen van…
Soos 'n lighuis die skepe beskerm van 'n klipperige en dodelike eindbestemming, so verander die Here ook ons eindbestemming. Die derde deel van ons reeks oor Jona: “God verander nooit,…